Erreur lors du chargement de la page.
Essayez de rafraîchir la page. Si cela ne marche pas, il y a peut-être un problème de réseau et vous pouvez utiliser notre page d'auto-test pour voir ce qui empêche le chargement de la page.
Apprenez-en plus sur les problèmes de réseau possibles ou contactez le support technique pour obtenir de l'aide.

Huisgenoot

May 15 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

DIE AKTRISE JUDI DENCH

AFRIKAANS ENSOVOORTS

CARRYN-ANN NEL OOR HAAR KÊREL, LYLE GABRIEL

FLITSVRAE: SCHALK BEZUIDENHOUT

DIE PYN WAT HOM GERÝ HET • IN NIGGIES IS ANDRÉ FOURIE BEHEP DAARMEE OM SY SUSTER EN NIGGIE SE MOORDE OP TE LOS. DIE REGTE ANDRÉ SE FAMILIE VERTEL HOE DIT HOM VERWOES HET

LANG REIS NA VRYHEID • ’n Hartroerende dokumentêr vertel die verhaal van ’n dier wie se beskermende pantser van skubbe hom juis in gevaar stel

HIER WAAR EK MOET WEES • Nes haar karakters moes sy al rowwe paaie stap, maar Hildegardt Whites het haar kop gelig en wens haar ma en pa kon sien hoe sy nou blom

SKIET, BRAAI, HERLAAI • Van swepe en windbukse tot whisky en wildsvleis – by die jag-ekspo buite Pretoria sien jy dit gaan oor ’n leefstyl

GENADE GROTER AS MOEILIKHEID • In sy tweede aflewering oor die storie van Afrikaans vertel ERNS GRUNDLING oor die taal op trek en die eerste geskrewe Afrikaans, met Arabiese letters

Kluitjie-ROER-MY-NIE • KLUITJIES – of Oosterse dumplings – is die PERFEKTE manier om met geure te speel én jou GASTE te beïndruk

DIE SKOEN PAS • Hier’s ons topkeuses van modieuse skoene vir die kouer seisoen

JOU VEL: DROOG vs. GEDEHIDREER • Dis glad nie dieselfde ding nie! Leer hoe om die verskil te sien – en wat jy daaraan kan doen

BLY KNUS • Hier’s ons uitgesoekte komberse en oorgooidekens om jou warm te hou in bibberweer

EK HET VREDE BO MY FAMILIE GEKIES

STYSEL TOT JOU VOORDEEL • Nuwe navorsing wys dat weerstandige stysel insulienweerstandigheid kan verbeter, die mikrobioom van ons derms kan versterk en ons selfs kan help om ekstra kilo’s af te skud – hier’s hoe

JOU HUIS IS G’N AFTREEPLAN • Jy kan nie beplan om met aftrede jou huis te verkoop om net op die inkomste te leef nie. Hier is 5 redes waarom

HAKKEL IS NIE LEKKER NIE

JOU STERRE

Gelukskoot • Ná sy ontmoeting met ’n sterwende man sit Jack af na Sacramento, maar hy kan nie die gevoel afskud dat iemand hom dophou nie

Afrikaans sprei haar vlerke na anderland

Simbool van weerstand • Die finale seisoen van The Handmaid’s Tale, ’n verhaal wat afspeel in ’n patriargale en totalitêre land waar Amerika eens was, is tans op Showmax. ELISABETH MOSS hervat haar Emmy-bekroonde rol as June. Ons gesels met Elisabeth, wat ook die eerste twee en laaste twee episodes van seisoen 6 geregisseer het, om meer uit te vind.

BEELDSPRAAK

Moeders van yster • Ons kyk na flieks wat die ingewikkelde uitdagings van ma’s uitbeeld

Francis Steyn Grobler • Sy vertel kykers van die fynere dinge in die lewe in die TV-program DEKATv, maar sy kan ook toor met woorde as digter en liedjieskrywer. As een van ’n handvol vroueliedjieskrywers in Afrikaans glo sy daar is plek vir nog vrouestemme wat die musiekbedryf na selfs hoër hoogtes kan neem

TV-gids

JEREMY LOOPS

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Die eerste kaart van ’n soogdierbrein

ELDERS IN DIE WÊRELD

’N KLEUR WAT NIEMAND NOG GESIEN HET NIE

Nederlandse stadsaal gooi kuns weg

NEUROLOGIE • Uit: Grieks Neurologie is ’n...

Formats

  • OverDrive Magazine

Langues

  • Afrikaans